Become a Readings Member to make your shopping experience even easier. Sign in or sign up for free!

Become a Readings Member. Sign in or sign up for free!

Hello Readings Member! Go to the member centre to view your orders, change your details, or view your lists, or sign out.

Hello Readings Member! Go to the member centre or sign out.

Keira - 'n Storie Van Oorbegin
Paperback

Keira - ‘n Storie Van Oorbegin

$50.99
Sign in or become a Readings Member to add this title to your wishlist.

Keira en die mense van Walkers Village leer ons dat elke mens ‘n kans het om oor te begin. Dat elke mens die reg het om oor te begin.Vir die inwoners van Walkers Village is Keira se manier van dinge doen aanvanklik baie vreemd en ongehoord. Maar Keira verstaan dat regte mense regte probleme het. En dat regte mense soms so bietjie hulp nodig het om regte probleme op te los. Saam met Keira leer ons om te verstaan dat die lewe nie altyd regverdig is nie. Dat goeie mense se paaie soms met donker siele se paaie kruis. Dat ons nie altyd kan kies wie ons pad kruis nie, maar dat ons wel kan kies hoe ons daardie pad van ons stap.Want dit is hoe jy jou pad stap wat saak maak.Nie hoe jy die storie vertel nie.Keira - n Storie van oorbegin is Corn Welman se debuut verhaal. Haar tweede boek, Blog van my Siel, bevat die stukkies wat sy op haar gewilde Blog van my Siel op Facebook gepubliseer het. Dit verskyn binnekort.Corn is n voltydse finansi le adviseur met haar eie franchise. Sy woon in Pretoria saam met haar man, haar twee seuns, haar pa, twee katte, vyf honde (ingesluit die befaamde worshond, Bubbles) en n kokketiel.

Read More
In Shop
Out of stock
Shipping & Delivery

$9.00 standard shipping within Australia
FREE standard shipping within Australia for orders over $100.00
Express & International shipping calculated at checkout

MORE INFO
Format
Paperback
Publisher
South African National Library
Date
1 July 2018
Pages
330
ISBN
9781928438052