Become a Readings Member to make your shopping experience even easier. Sign in or sign up for free!

Become a Readings Member. Sign in or sign up for free!

Hello Readings Member! Go to the member centre to view your orders, change your details, or view your lists, or sign out.

Hello Readings Member! Go to the member centre or sign out.

Paperback

No Great Mischief: Macleod

$18.99
Sign in or become a Readings Member to add this title to your wishlist.

Victor se Verlore Vliegtuig

Victor is ‘n seun wat graag buitekant speel met sy klein rooi radio-beheerde vliegtuigie wat hy as geskenk van sy ouers ontvang het vir sy laaste verjaardag.

Een Saterdag vlieg hy met sy klein rooi vliegtuigie buite sy huis toe hy besluit om te sien hoe hoog dit kan vlieg. Alhoewel sy pa hom daarteen gewaarsku het, besluit hy om daarmee voort te gaan omdat hy dink dat daar niks verkeerd kan loop nie.

Maar sjoe, hoe ver het hy hom misgis! Skielik verskyn 'n groot voel uit die niet en vlieg in die rigting van die klein rooi vliegtuigie. In 'n oogwink verdwyn Victor se vliegtuig uit die lug. Waarheen het dit gegaan? Sal Victor dit ooit weer kan terugkry?

Hierdie klein storieboek vir kinders, wat 18 swart-en-wit illustrasies bevat, sal kleuters en kinders van ongeveer 4 tot 8 jaar oud betower met sy verhaal van 'n seun se radio-beheerde vliegtuig wat in die lug vermis raak. Met 'n belangrike les vir kinders, kan hierdie boek gebruik word deur kinders wat leer om te lees, of deur ouers wat dit voor slaaptyd (of enige ander tyd) aan hul kinders wil voorlees.

Read More
In Shop
Out of stock
Shipping & Delivery

$9.00 standard shipping within Australia
FREE standard shipping within Australia for orders over $100.00
Express & International shipping calculated at checkout

MORE INFO
Format
Paperback
Publisher
Insight Publications
Country
Australia
Date
31 December 2002
Pages
40
ISBN
9781920693022