Become a Readings Member to make your shopping experience even easier. Sign in or sign up for free!

Become a Readings Member. Sign in or sign up for free!

Hello Readings Member! Go to the member centre to view your orders, change your details, or view your lists, or sign out.

Hello Readings Member! Go to the member centre or sign out.

Paperback

Tweetalige Sakwoordeboek / Bilingual Pocket Dictionary 2022

$71.99
Sign in or become a Readings Member to add this title to your wishlist.

Die handige, immergewilde Tweetalige Sakwoordeboek bevat die 35 000 frekwentste woorde in Afrikaans en Engels. Trefwoorde word in blou aangegee en betekenisonderskeidings van dieselfde woord is genommer sodat gebruikers inligting makliker kan vind. Etikette en gebruiksleiding help gebruikers verder om die gepaste vertaling vir 'n woord te kies.

By elke trefwoord word die woordsoort aangedui en fleksievorme, soos meervoude en verledetydsvorme van die trefwoord, word aangegee in gevalle waar hulle onreelmatig gevorm word. Die woordeboek is 'n staatmaker in die klaskamer, kantoor, tuis of in die skooltas.

Read More
In Shop
Out of stock
Shipping & Delivery

$9.00 standard shipping within Australia
FREE standard shipping within Australia for orders over $100.00
Express & International shipping calculated at checkout

MORE INFO
Format
Paperback
Publisher
Pharos Dictionaries
Country
ZA
Date
28 February 2022
ISBN
9781868902545