Become a Readings Member to make your shopping experience even easier. Sign in or sign up for free!

Become a Readings Member. Sign in or sign up for free!

Hello Readings Member! Go to the member centre to view your orders, change your details, or view your lists, or sign out.

Hello Readings Member! Go to the member centre or sign out.

Eenduisend-En-Een Grimmige Nagte
Paperback

Eenduisend-En-Een Grimmige Nagte

$45.99
Sign in or become a Readings Member to add this title to your wishlist.

Die bundel, Eenduisend-en-Een Grimmige Nagte, roep deurentyd die sprokies van die broers Grimm, asook die w reld van Die Arabiese Nagte op. Soos Scheherazade moet die heldin staaltjies ter wille van oorlewing vertel. Soos elke sprokiesnag saam met die sultan is elke vers gevul met wonder, erotiek, obsessie, gevaar en vrees. Die skrywer verweef sprokies op ‘n magiese manier aanmekaar om die realiteit van 'n komplekse w reld en die fantasmagoriese heelal op 'n simboliese aard aan te spreek. Yolanda Faye Holden het aan die Universiteit van die Noordweste studeer en het haar MA in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria voltooi.

Read More
In Shop
Out of stock
Shipping & Delivery

$9.00 standard shipping within Australia
FREE standard shipping within Australia for orders over $100.00
Express & International shipping calculated at checkout

MORE INFO
Format
Paperback
Publisher
Kwarts Publishers
Date
7 December 2018
Pages
80
ISBN
9781776055609