Become a Readings Member to make your shopping experience even easier. Sign in or sign up for free!

Become a Readings Member. Sign in or sign up for free!

Hello Readings Member! Go to the member centre to view your orders, change your details, or view your lists, or sign out.

Hello Readings Member! Go to the member centre or sign out.

Asterix en die Waarseer
Paperback

Asterix en die Waarseer

$36.99
Sign in or become a Readings Member to add this title to your wishlist.

Op ‘n stormagtige nag arriveer 'n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie. Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy 'n waarseer is en voorspel dat mooiweer sal volg na die woeste storm - en dit gebeur ook so! Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel, maar Asterix is skepties. Is Jowaarlix 'n regte waarseer of 'n bedrieer? Asterix en die waarseer is die 19de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Read More
In Shop
Out of stock
Shipping & Delivery

$9.00 standard shipping within Australia
FREE standard shipping within Australia for orders over $100.00
Express & International shipping calculated at checkout

MORE INFO
Format
Paperback
Publisher
Protea Boekhuis
Country
South Africa
Date
19 March 2019
Pages
48
ISBN
9781485310327