Maaltafel Meesterskap
Christine R Draper
Maaltafel Meesterskap
Christine R Draper
Maaltafel Meesterskap, is ‘n boek wat die maaltafels die outydse manier leer, met skryf-bedek-merk en baie oefen opdragte. Hierdie boek kan gebruik word as 'n sestien week kursus. Daar is geen beloftes van vinnige, maklike of lekker metodes wat die maaltafel in 'n week geleer sal kan word, sonder harde werk nie. In plaas daarvan, bestaan hierdie boek uit deeglike benadering, wat sal omsit in 'n langdurige bemeestering van die maaltafels.
This item is not currently in-stock. It can be ordered online and is expected to ship in approx 2 weeks
Our stock data is updated periodically, and availability may change throughout the day for in-demand items. Please call the relevant shop for the most current stock information. Prices are subject to change without notice.
Sign in or become a Readings Member to add this title to a wishlist.